Seën Jou Baba met 'n Gesonde Begin 
Tydens Swangerskap

Sien ons 7-stap protokol

By verre die grootste geskenk wat elke mamma vir haar baba kan gee!

Behoorlike Voeding tydens swangerskap verminder baba se risiko's vir: 

  • 'n Swak immuun sisteem
  • Ontwikkelingsverstragings
  • Chroniese kindersiektes en allergie
  • ADHD en moderne kwale

Die Verborge  Uitdagings:

  • Uitgeputte grond beteken dat selfs gesonde kos essensiële voedingstowwe kort
  • Oggendnaarheid maak dit moeilik om kos in te hou
  • Advies wat verskil kan verwarrend wees oor wat veilig is
  • Duur aanvullings kan jou begroting leeg tap

Voorstel: Die Optimale, Bekostigbaarste, Natuurlike Swangerskap Protokol

'n Voedingsprotokol ontwerp vanuit verskeie pediaters en dokters se protokolle om beide mamma en baba reg deur swangerskap en borsvoeding te ondersteun

Jou Swangerskap Reis:

1

Eerste Trimester

Bou 'n grondslag & oggendnaarheid ondersteuning

2

Tweede Trimester

Optimale ontwikkeling & energie ondersteuning

3

Derde Trimester

Bevalling voorbereiding & melkproduksie

7-Stap Swangerskap Protokol

Kliek op die groen pyltjie vir meer inligting oor elke stap. Al die produkte waarna verwys word is gelys aan die onderkant van hierdie bladsy.Daar is ook 'n afslag kode op Nucleo en Kollageen hieronder.       

Wat:

50g Nucleo Superkos + 4 teelepels Kollageen daagliks

Waarom:

Nucleo is die mees bekostigbaarste skommel in SA wat al die nodige voedingstowwe vir swangerskap bevat. Nucleo is reeds deur duisende moeders oor die afgelope 20 jaar suksesvol gebruik. Selfs as jy net Nucleo daagliks neem, sal jy meer as 80% van wat jou baba nodig het vir goeie gesondheid voorsien.

Voordele:

  • Ryk in Spirulina wat swaar metale detoks, slegte bakterieë beveg, gesonde bakterieë voed, en hormonale balans ondersteun
  • Natuurlike antioksidant-eienskappe met Spirulina en Kolostrum wat siektes beveg
  • Bevat 1300mg wilde salmolie per 50g maaltyd (Omega 3 vette) vir baba se brein-ontwikkeling en groei. Beveg ook inflammasie tydens swangerskap.
  • Gevul met noodsaaklike minerale (Sink, Magnesium, Kalsium, Selenium, Lesitien, Yster) vir perfekte baba-ontwikkeling
  • Bevat prebiotika en spysverteringsensieme wat gesonde derm bakteriëe groei eksponensieel verbeter
  • Volledige reeks vitamiene en minerale gebind in aminosuurchelaat vir optimale absorpsie en immuniteit
  • Die kombinasie van Nucleo en Kollageen verskaf 'n verskeidenheid van gesonde proteïene om jou liggaam se vinnige veranderinge tydens swangerskap te ondersteun

Wat:

30ml Rawbiotics Defense elke tweede dag

Waarom:

Gesonde dermbakteriëe is noodsaaklik vir optimale absorpsie en immuniteit

Voordele:

  • Verbeter pro biotiese groei eksponensieel
  • Ondersteun spysvertering gesondheid
  • Bou baba se toekomstige "dieretuin"van mikrobes sodat sy mikrobe weermag gefortifiseer is veral tydens borsvoeding.

Wat:

Neem 1 kapsule (40,000IU Mega D3) daagliks vir 7-10 dae, dan 2 kapsules per week

Waarom:

Benodig extra Vitamin D3 buiten wat in Nucleo is om by optimale vitamien D-vlakke uit te kom. Dit versterk mamma se immuunstelsel geweldig en optimeer die minerale en vitamiene opname via die plasenta. Mammas met hoë Vit D (bo 50ng/ml) raak ook baie minder naar tydens die eerste trimester

Voordele:

  • Buitengewone verbeterde absorpsie van plasentale voedingstowwe
  • Gesonde beendigtheid-ontwikkeling
  • Help om vroeë geboorte en koliek te voorkom
  • Voorkom naarheid

Wat:

Neem 2 x MgO caps, 1 x BrainMag cap en die Mega D3 cap eerste ding in die oggend na 'n gesonde peuselhappie. Die opbou van magnesium en D3 behoort die naarheid binne een of twee weke te verminder. 

Waarom:

Elke persoon is verskillend, maar die meeste vroue het meer as 600mg elementêre magnesium per dag nodig om oggendnaarheid te oorkom. 
Die meeste mammas ervaar dat 'n leë maag 
oggendnaarheid vererger. Eet dus 'n gesonde peuselhappie voordat jy opstaan. En vermy dit om die magnesium op 'n leë maag in te neem. Sien voordele hieronder oor hoe verhoogde magnesium meer as 300 biologiese prosesse in mammas se vinnig veranderende liggaam ondersteun.

Voordele:

  • Voorkoming van beenspier krampe tydens swangerskap
  • Voorkom, saam met Vit D3, dat baba vroeg gebore word
  • Voorkom dat baba ondergewig met geboorte is
  • Help om naarheid tydens swangerskap te voorkom
  • Regulering van gesonde bloedsirkulasie (saam met Hemafit, Spirulina en Omega 3) en voorkoming van hoë bloeddruk tydens swangerskap
  • Voorkoming van moegheid en verskaffing van gesonde energie tydens swangerskap
  • Hulp (saam met VitD3 en Spirulina) met die algehele ontwikkeling van die baba en sy biologiese prosesse van brein tot been
  • Hulp om bloedsuiker te reguleer en dus enige vorm van kinderdiabetes in die baba te voorkom
  • Voorkoming van spanning voor en tydens bevalling asook postpartum depressie
  • Hierdie mineraal help met bloedvloei en versterk dus die baarmoeder
  • Magnesium L-Threonate help spesifiek met die baba se breinontwikkeling, wat lei tot 'n kalm baba wat dan beter slaap

Wat:

1 BrainMag kapsule (Magnesium L-Threonate) daagliks

Waarom:

Ondersteuning van neurologiese ontwikkeling

Voordele:

  • Optimale baba breinontwikkeling
  • Kan lei tot 'n kalmer baba
  • Ondersteun kognitiewe funksie

Wat:

50g Sjokolade of Vanilla Nucleo bevat 1g Spirulina. Neem 'n extra 2g Spirulina (4 tablette) daagliks vanaf 3 tot 4 maande voor geboorte, Neem 6 tablette Spirulina as jy nie die 50g Nucleo daagliks neem nie. Hou aan met daaglikse dosis tydens borsvoeding vir meer en gesonde melkproduksie.

Waarom:

Natuurlike ondersteuning vir borsvoeding sukses

Voordele:

  • Verbeter melkproduksie merkwaardig
  • Verskaf noodsaaklike voedingstowwe
  • Natuurlike detoksifikasie
  • Ondersteun jou liggaam tydens die veranderinge voor en na geboorte

Wat:

1-2 Hemafit yster (20mg) kapsules daagliks

Waarom:

Meeste vroue benodig daagliks meer as 20mg yster tydens swangerskap en dus is ekstra yster nodig buiten die yster in Nucleo.

Voordele:

  • Gesonde bloed ondersteuning vir ma en baba
  • Voorkom swangerskaps anemie
  • Handhaaf energie vlakke

Om beter te verstaan hoe ons by die voorstel uitgekom het en vir verdere raad rondom gesonde swangerskap en geboortes, lees hierdie artikel:

Pregnant or Breastfeeding?

Regte Mammas, Wonderlike Resultate